Die Outoriteit van die Liggaam van Christus (Pieter L Lourens)
Product description
Vanaf die begin (die skepping) was dit God se bedoeling dat die mens Hom verteenwoordig op aarde. Ongelukkig het die mens gefaal. Dit is daarom dat hy,Sy meester-verlossingsplan, Jesus se kruising en opstanding, tot uitvoer gebring het.Jesus,due Seun van God se opstanding en hemelvarrthet Syplan volbring.Met die uitstorting van die Heilige Gees(In Handelinge) is die gelowiges;die Kerk/Sy Liggaam toegerus om te heers op aarde... maar die kerkhet ongelukkig weer gefaal - Hoekom ? Kom kyk saam met my in die Woord van God (Die Bybel) hoe ons besit kan neem van on regmatige erfenis;die VOLHEID van CHRISTUS.