Reenboogkleure van die Heilige Gees (Carla Mouton-Prinsloo)
Product description
In hierdie tyd waarin ons leef, soek baie mense na antwoorde, hoop en selfs die top punt van vrede. Meeste mense kry nie die antwoord nie en jaag na hoop, deur boek na boek te lees, seminare by te woon of mense te verafgod wat rykdom en aardse kennis of ambisie in hul oë bemeester het. Ander jaag geld na net om uit te vind dit bring nie geluk of ewige vrede nie. Baie mense is net raadop in hierdie laaste dae van virusse, natuur rampe en oorloë wat orals dreig. Hierdie boek bevat die antwoord en oplossing van alles. Jy het net hierdie boek nodig om vrede, geluk en voorspoed te geniet. Vat dus ‘n kans en lees hierdie boek en jy sal ‘n lewe van totale sukses met uiteindelike vrede kan geniet. Jy sal nie meer nodig hê om doellose mikpunte na te jaag nie en absolute vrede sal jou lewe vergesel.
https://www.instagram.com/tv/CFrqH1wFuFm/?igshid=elh5ovzphajc