Stella se Geheim

Stella se Geheim (Lydia du Toit)
R150,00 incl VAT

Product description

Stella se Geheim is die reis van 'n klein dogtertjie wat God soek. Op haar reis ontmoet sy wyse diere wat vrywillig aanbied om haar te help. Die klimaks van die storie is haar ontmoeting met Tannie Jana, wat die deksel van Stella se heerlike soeke lig.


Products specifications
CategoryReligion
AuthorLydia du Toit
ISBN9780992223625
Book DetailsPaperback / 27 pages / 150gsm Coated Gloss
Size 200 x 200 mm
LanguageAfrikaans
Product tags