Lig op Openbaring

Lig op Openbaring (Wiekus de Beer)
R150,00 incl VAT

Product description

Onontbeerlik vir elke gelowge se bedkassie. Openbaring en eindtyd profesieë word in ‘n gemaklike teks uitgelê met beide geestelike en vleeslike insigte vir vandag se lesers. Die skrywer  glo dat die Bybel vir elke mens geskrywe is en verduidelik moet word in ‘n taal wat almal kan verstaan, onthou en toepas. Die inhoud is Bybel gerig met Skrif verwysings vir verdere studie en volledige inhoudsopgawe.



Products specifications
CategoryReligion
AuthorWiekus de Beer
ISBN9781997445913
Book DetailsPaperback / 118 Page / Black & White Text / White Bond Paper
Size 210 x 148mm
LanguageEnglish
Product tags