'n Pastoraal-Holistiese Besouing Van Kanker

'n Pastoraal-Holistiese Besouing Van Kanker (Prof.Wentzel Coetzer)
R300,00 incl VAT

Product description

Wanneer die immuun sisteem gestimuleer word, seffbeeld en sefvertroue herstel word, onverwerkte trauma en emosionele pyn deurgewerk word, vertroebetde verhoudings herstel word en 'n gesonde leefstyl in plek kan kom, kan dit lei tot ingrypende fisiese veranderinge. In hierdie boek kom 'n verskeidenheid van praktiese riglyne in hierdie verband aan die orde as deel van 'n diepgaande pastoraal-holistiese benadering waar die biologiese, sosiole, emosionele en geestelike dimensies van siekte geintegreer word. Hiermee saam word ook treffende getuienisse bespreek van diegene wat gedetermineerd wos om saam met die Heilige Gees 'n daadwerklike verskil aan hul fisiese situosie te maak. Daar word in hierdie verband veral verwys na 'buitengewone pasiente' wat nie bereid was
om by voorbaat handdoek in te gooi nie. Sou fisiese genesing egter nie uiteindetik realiseer nie dan lei so 'n benadering gewoonlik tot'n groot stuk innerlike vryheid en vrede in verhouding tot God en medemens.


Products specifications
CategorySelf Help
AuthorProf. Wentzel Coetzer
ISBN9781049260891
Book DetailsPaperback / 190 Pages / Black & White Text / White Bond Paper
Size 228 x 152mm
LanguageEnglish
Product tags