Toeka Tot Nou (Hannes Du Preez)
Product description
Deel 1
Veld stories met volledige inligting oor die natuur. Voëls, veld blomme, inheemse bome en wilde diere. Elke storie met ‘n Bybelse toepassing.
Deel 2
Versameling van onthou stories van toeka tot nou. Stories wat onthou, jy mag lag, knik, stil raak en dalk net weer onthou hoe dit was toe tyd stadig geloop het.