God Glo In Jou

God Glo In Jou (Francois du Toit)
R160,00 incl VAT

Product description

GOD GLO IN JOU

 

Hersiene Uitgawe 12/12/21

 

Hierdie boekie het ek reeds in 2000-2004 geskryf 

Ongelukkig was die Afrikaanse weergawe uit druk vir baie jare.

 

Ek het die afgelope 6 weke konstant aan hom gewerk en was kort kort in trane oor die wonnerlike eenvoud en krag van die Goeienuus.

 

Oor die jare het baie mense gesê dat die boekie was die sleutel wat hul verstaan van die Spieëlboodskap oopgesluit het.

 

Hiers iemand se terugvoer van die Engelse weergawe:

 

WOW!  Ek het letterlik duisende Christelike boeke gelees die afgelope 30 jaar!

GOD GLO IN JOU is die beste ooit!

Ek kon die boek nie neersit nie

Elke bladsy is propvol kragtige openbaring!

-       Blair Riley, Kanada


 

Products specifications
CategoryReligion
AuthorFrancois du Toit
ISBN9780992230357
Book DetailsPaperback / 244 Pages / Black & White Text / White Bond Paper
Size 210 x 148mm
LanguageAfrikaans
Product tags