Die Weë Van Die Here

Die Weƫ Van Die Here (Hennie van Zyl )
R120,00 incl VAT

Product description

n' Handleiding vir Dissipels saamgestel deur Hennie van Zyl. Sy Laaste boodskap op Telegram waar hy tydens die grendelstaat (COVID-19) getrou daagliks mense geestelik versterk, bemoedig en vertroos het, was die aansporing on hierdie boekie te hersien en uit te gee. Op 16 Julie 2021 los hy ons met die teksvers:Ps.118:17 "Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die HERE vertel." Op 20 Julie 2021 is hy huis toe - na sy Vader toe. Hy sal voortlewe en die werke van die HERE vertel. 

A Manual for Disciples compiled by Hennie van Zyl. His last message on Telegram, where he faithfully strengthened, encouraged and comforted people daily during the lockdown (COVID-19), was the incentive to review and publish this booklet. On July 16, 2021, he leaves us with the text verse: Ps. 118:17 "I will not die, but live and tell the works of the LORD." On July 20, 2021 he went home - to his Father. He will live on and tell the works of the LORD

Products specifications
CategoryReligion
AuthorHennie Van Zyl
ISBN9781776414956
Book DetailsPaperback / 44 Pages / Black & White Text
Size 210 x 148mm
LanguageMostly Afrikaans With Some English
Product tags