Sanniesherberg

Sanniesherberg (Martin Van Rensburg)
R250,00 incl VAT

Product description

Sanniesherberg is ’n dorpie waar mense mekaar se name, boere, weduwees, predikante, dromers en ander verlore siele - wat almal probeer sin maak van liefde, verlies, skuld en die vreemde maniere waarop die lewe mens soms breek én heel maak sondes en geheime beter ken as hul eie.

In hierdie bundel kortverhale ontmoet ons gewone mense met humor, deernis en ’n skerp oog vir die menslike hart vang Sanniesherberg die stof, stilte en soms donker kant van ’n klein Suid-Afrikaanse dorpie vas.


Products specifications
CategoryFiction
AuthorMartin Van Rensburg
ISBN9781997492306
Book DetailsPaperback / 386 Pages / Black & White Text / Creamy Bond Paper
Size 198 x 130mm
LanguageEnglish
Product tags